Welkom by Legacy with Ria! Ek help vroue om die moontlikhede van die aanlyn wêreld te ontdek en nuwe vaardighede aan te leer waarmee hulle ’n ekstra inkomste kan bou. Hier kry jy digitale produkte, e-boeke en praktiese hulpmiddels om jou eerste tree met selfvertroue te neem.
Legacy Builders Website Set-Up in Afrikaans
Kry toegang tot my E Boek na jou aankope.
EFT opsie R700
C Strydom
FNB 6278 2693 016
code 250655
Paypal opsie. Druk die blou Buy knoppie